Share This Post

Afrikaanse Video’s op YouTube

Afrikaanse Video’s op YouTube

Ons almal onthou ons gunsteling kinderstories wat ons gekyk het toe ons klein was. Nou is baie daarvan op die internet – verniet! Dit mag dalk nie vir ewig daar wees nie, maar dis beter as om orals te gaan soek vir die DVD’s (dis nou as dit beskikbaar is).

Hier is ‘n paar van my gunstelinge wat ek sommer so nou en dan in die klas ook gebruik (veral Moemin!)

Moemin

Brakanjan

Pinocchio

Die rooi hennetjie

Daar is nog vele meer! Soek net vir “Afrikaanse Stories” en jy sal ‘n magdom vind!

Geniet dit!

Share This Post

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.