Share This Post

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

Afrikaanse Video’s vir Addisionele Taal

Dis altyd belangrik om een of ander ekstra manier te hê om konsepte oor te dra. Hierdie paar Afrikaanse video’tjies is uitstekend vir EAT van alle ouderdomme, veral vir hersiening. Dit hersien verskeie taalkonsepte. Afrikaanse video’s is tog so skaars op die internet – geniet hierdie!

Voegwoorde

Voegwoorde (Begin sin met voegwoorde)

STOMPI (woordorde in Afrikaans)

Direkte en Indirekte Rede

Voegwoorde Hersiening

Share This Post

5 Comments

  1. Awesome

    Reply
  2. Die video’s is baie bruikbaar. Ek sal egter nie die Direktekte en Indirekte Rede een vir my leerlinge aanbeveel nie, a.g.v. kritiese spelfoute.
    “reel” moet ‘n deelteken hê: reël.
    “se” moet ‘n kappie hê: sê.

    Reply
    • Dankie, Sarie. Ongelukkig kan ons nie hierdie video’s verander nie omdat dit deur ander onnies gemaak is en op YouTube gelaai is.

      Reply
  3. Met d een voegwoorde video het hul vergeet om aan te dui dat mens komma sit voor want en maar in groep 1

    Reply
  4. Dankie

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.