Author: Ali

Moedersdagaktiwiteite vir almal

As dit nie vir ons ma’s was nie, was nie een van ons waarskynlik hier nie – sekerlik meer as genoeg rede om alle ma’s met dankbaarheid te vier! Ma’s is dikwels die gom wat gesinne aanmekaar hou en die emosionele steunpilare waarop families staan.    Elke ma is haar kind se verpleegster, onderwyser, sielkundige, vertrooster, afrigter, sjef, persoonlike assistent, taxibestuurder, groo...

P4C in die klaskamer

Deur Lauren Brown Vir heelwat van ons is ons blootstelling aan filosofie beperk tot ’n inleidende module iewers op universiteit, en al wat jy dalk daarvan onthou, is dat jy vir ’n volle semester lank geworstel het oor die bestaan (al dan nie!) van jou eie siel. Nietemin is dit dalk vandag interessant om te leer oor die bestaan van ’n groeiende denkskool wat in die omgang bekend isas P4C – Philosop...

Skep ’n kalm klaskamer

Deur Jenna Swano Notas deur ’n nie-so-kalm-nie onnie met wenke vir hoe ek vir die eerste keer in agt jaar ’n werklik kalmerende ruimte geskep het.  ’n Rukkie gelede het ek gaan sit om na te dink oor ’n besonder wilde dag aan die einde van verlede jaar saam met my Graad 5’s. Dit was ’n besige tyd van die kwartaal. Die eksamen was om die draai en ons moes druk om betyds deur die kurrikulum te k...

Kwartaal 4 Graad 6 Eksamenvraestelle

Afrikaans AFRIKAANS (FAL) TAAL HERSIENING VIR EINDEKSAMEN GRAAD 6 AFRIKAANS HT NOV EKSAMEN Engels GRAAD 6 KWARTAAL 4 ENGLISH FAL FORMELE ASSESSERING MET MEMORANDUM GRADE 6 ENGLISH FAL TERM 4 PRACTICE EXAM Wiskunde GRAAD 6 WISKUNDE TOETSE KWARTAAL 4 WISKUNDE INSIG EN BEGRIP TOETSE Natuurlikewetenskappe en tegnologie GRAAD 6 KWARTAAL 4 NATUURWETENSKAP EN TEGNOLOGIE FORMELE ASSESSERING MET MEMORANDUM...

’n Langtermyn e-leer-oplossing

Terwyl leerders en onderwysers in 2020 wêreldwyd met skoolsluitings moes stoei, kon leerders reeds toegang verkry tot gratis e-handboeke ter waarde van miljoene Amerikaanse dollar danksy Snapplify se Free Access-program.  Het jy geweet dat Snapplify ook ander e-leer-oplossings bied om jou te help om die mag van tegnologie optimaal te benut – sowel in die fisiese klaskamer as deur afstandsonde...

Klasdekor: Plakkate, Kalenders en ander Dekor

VERJAARSDAG KALENDER – KLASKAMER DEKOR UIL TEMA Besoek Winkel. WackyNix Donut Verjaarsdag Ketting Besoek Winkel. Voorblaaie 30+ A4-Voorblaaie: Verskeie Temas Besoek winkel. Voorblaaie vir boeke: Tema Uile 17 Voorblaaie in PDF met pragtige rame en prente. Besoek winkel. Llama Alfabet Plakkate A4 PDF aflaaibare plakkate vir die klaskamer met die alfabet. Besoek Winkel UIL DEKOR – GETALLE (0-10) A4 P...

Klaskamerdekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die dekor pak is EDITABLE en sluit die volgende in:1. Deur Plakkaat2.Vak Plakkate3.Flaggies4.Nommers 1- 205.Klas Kaptein Balkie6.Boodskapper Balkie7.Gang Pas8.Alfabet9.Dae van die week10.Maande van die jaar11.Groep nommers12.Kleure13.Vorms14.Welkom...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Graad 2 Lewensvaardigheid beplanning 2020 Kwartaal 1 GRAAD 2 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plakkate– Werkkaarte– Assessering Besoek Winkel. Skryfaktiwiteite – Skryf ‘n paragraaf 3 werkkaarte waar leerders kan oefen om paragrawe te skryf. Oulike prentjies om in te kleur. Besoek Winkel. Skryfaktiwiteite – Gee jou eie opin...

Grondslagfase Hulpbronne – GR 1

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 1-4 GRAAD 1 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plakkate– Werkkaarte– Assessering R250 Besoek winkel. Graad 1 klanke en spelboeak R60 Besoek winkel. Alfabet Gr R-1 R16 Besoek winkel. Klinkers Gratis a,e,i,o, R10 Besoek winkel. Graad 1 lesplanne R150 Besoek winkel. Wiskunde Geld Speletjie Hie...

Grondslagfase Hulpbronne – GR R

Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die prentekaarte gelamineer en geringbind word, is dit maklik om dit gereeld gedurende die dag te flits of leerders kan telkens omblaai soos wat die dag vorder. Indien jy gewone swart en wit kopiëe maak en dit verklein, kan hulle leer om dit te ord...

Komprehensiewe Seksualiteitsopvoeding (CSE) Wat staan skole te doen?

 Die SAOU het in die afgelope week ʼn ondubbelsinnige standpunt rondom die beplande implementering van die CSE metodologie ingeneem. Die Departement van Basiese Onderwys het op die eise van die SAOU gereageer en in die media aangekondig dat die SAOU se standpunt en die siening van ouers en ander rolspelers in ag geneem moet word. Die DBO het aangekondig dat daar ʼn keuse ten opsigte van leermat...

Hoe kan ons ‘n liefde vir lees kweek en ter selfde tyd geletterdheidsstandaarde verhoog?

As ‘n voormalige Engels-huistaalonderwyser in graad 4 – 6, weet ek ‘n ding of twee oor hoe Engels beskou word in klasse waar die meerderheid leerders nie Engels as hul huistaal praat nie – ‘n norm in Suid-Afrika. Dit kan dikwels ‘n stryd wees om leerders te oorreed om te lees vir plesier (dis nou as jy tyd daarvoor kry gedurende die dag!). Dis elke onderwyser se stryd om kinders te kry...

  • 1
  • 2