Nuutste Artikels

Hulpmiddels om leer hope pret te maak

Lomi, deur Lizelle Rademeyer, se hulpmiddels is fantasties. Hierdie digitale produkte in Afrikaans en Engels is vir onderwysers en tuisonderwys ouers om leer ho...[Read More]

Plakkate vir die laerskoolklaskamer

Hierdie digitale plakkate is só oulik! Dis meestal vir die grondslagfase, maar daar is baie wat jy ook in jou intersen klaskamer kan gebruik. Ons wys natuurlik ...[Read More]

Oulike drukbare werkboekies

Oulike werkboekies vir die grondslag- en intermediêre fase. Hier is ‘n paar oulike werkboekie wat op ons webtuiste gelaai is. Dis natuurlik meestal vir di...[Read More]

Gladdebek – Hulpmiddels vir taalonnies

Gladdebek se leuse is ‘Want praat is lekker’. Taalvaardighede is die hoofbestanddeel van ‘n suksesvolle skoolloopbaan. Gladdebek se hooffokus ...[Read More]

Ek kan – Gratis opvoedkundige video’s

Wat ‘n fantastiese inisiatief van Magda Ehlers! Hierdie video’s is gratis beskikbaar op YouTube en kan in jou klas gebruik word of deur ouers by die...[Read More]

Graad 4 Hulpmiddels soos Werkkaarte, PowerPoints en Toetse!

Graad 4 is ‘n moeilike jaar vir die kleintjies. Dis ook wanneer hulle vir die eerste keer eksamen skryf. Mamma en Pappa gaan ook natuurlik bietjie mal en ...[Read More]

6 wenke om jou Afrikaans EAT-leerders suksesvol te motiveer

Klink dit dalk bekend: “Nie alwéér Afrikaans nie!” Spandeer jy die grootste deel van jou les om jou klas se aandag te kry? Dit is nie lekker as jou leerders met...[Read More]

Hou onderwys op dreef tydens die onderbroke skooljaar

Nadat skool vir twee maande onderbreek is, is onderwysers, ouers en leerlinge besig met voorbereidings om die 2020 akademiese jaar te red. Alhoewel die minister...[Read More]

My ervaring met afstandsleer gedurende die koronavirus-herrie

Skole is nou gesluit vir die vakansie. Indien die statistieke wys dat gevalle in Suid-Afrika aanhou styg wanneer skole weer moet open, is daar ‘n moontlikheid d...[Read More]

Reuse afslag op 10 000+ hulpmiddels!

Ons maak almal gereed vir die nuwe jaar. Nou maak ons dit makliker met duisende hulpmiddels wat afgemerk is met 10%. Alles van klaskamer dekor, beplanning, plak...[Read More]

3 van my gunsteling hulpmiddel-winkels

Hierdie is my gunsteling hulpmiddel-winkels vir 2019. 1. Korreltjie Prettige opvoedkundige speletjies, organisatoriese gereedskap vir onderwysers en nog baie me...[Read More]

Klasdekor: Plakkate, Kalenders en ander Dekor

VERJAARSDAG KALENDER – KLASKAMER DEKOR UIL TEMA Besoek Winkel. WackyNix Donut Verjaarsdag Ketting Besoek Winkel. Voorblaaie 30+ A4-Voorblaaie: Verskeie Temas Be...[Read More]

Klaskamerdekor: Temas

WackyNix Leeu Klas Dekor Die WackyNix Klas Dekor Pak is die perfekte beginners pak vir enige klaskamer met genoeg dekor om die klas tema uniek te maak. Die deko...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR 2 & 3

Huiswerk Gr 2 Kwartaal 1 2020 Huiswerkbladsye vir 8 weke: Spelwoorde, sigwoorde, wisk en skrif aktiwiteite Besoek winkel. Huiswerk Gr 3 Kwartaal 1 2020 Huiswerk...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR 1

Graad 1 Lewensvaardigheid Kwartaal 1-4 GRAAD 1 BEPLANNING 2020 – Week 1-8 Kwartaal 1 Die beplanning sluit 240 bladsye in.Dit behels:– Daaglikse beplanning– Plak...[Read More]

Grondslagfase Hulpbronne – GR R

Gr R – opeenvolging van gebeure : dagprogram Gr R-leerders moet in die 1ste kwartaal leer om die skool se dagprogram se aktiwiteite korrek te orden. As die pren...[Read More]

Komprehensiewe Seksualiteitsopvoeding (CSE) Wat staan skole te doen?

 Die SAOU het in die afgelope week ʼn ondubbelsinnige standpunt rondom die beplande implementering van die CSE metodologie ingeneem. Die Departement van Bas...[Read More]

Maniere hoe tegnologie leerders met disleksie en ander leerprobleme kan bevoordeel

Leerprobleme is nie net iets wat leerders benadeel nie, maar dit is ook ‘n groot uitdaging vir onderwysers wat hierdie leerders die beste kans op ‘n suksesvolle...[Read More]

VOO EKSAMENVRAESTELLE

GRAAD 10 Afrikaans Huistaal AFRIKAANS HT\GR10\EINDEKSAMEN VRAESTEL 2 AFRIKAANS HT\GR10\TAAK 7 AFRIKAANS HT\GR10\TAAK 6 AFRIKAANS HT\GR 10\TAAK 9 AFRIKAANS HT\GR...[Read More]

GR9 EKSAMENVRAESTELLE

ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL ENGLISH FAL GR9 PAPER 2 AND MEMO NOVEMBER 2019 GRADE 9 EFAL NOVEMBER EXAM PAPER 1 2019 – KWARTAAL 4 – GRAAD 9 – WISKUNDE – VRAEST...[Read More]